2 Konings 4:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Hy het toe vir sy dienaar Gehaʹsi+ gesê: “Roep die Sunammitiese+ vrou.” Hy het haar dus gaan roep, en sy het na hom toe gegaan. 2 Konings 8:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die koning was besig om met Gehaʹsi, die dienaar van die man van die ware God, te praat en het gesê: “Vertel my asseblief van al die groot dinge wat Eliʹsa gedoen het.”+
12 Hy het toe vir sy dienaar Gehaʹsi+ gesê: “Roep die Sunammitiese+ vrou.” Hy het haar dus gaan roep, en sy het na hom toe gegaan.
4 Die koning was besig om met Gehaʹsi, die dienaar van die man van die ware God, te praat en het gesê: “Vertel my asseblief van al die groot dinge wat Eliʹsa gedoen het.”+