Psalm 34:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die engel van Jehovah slaan kamp op rondom dié wat Hom vrees,+en hy red hulle.+ Matteus 26:53 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 53 Of dink jy dat ek nie my Vader kan vra om op hierdie oomblik meer as 12 legioene engele+ na my toe te stuur nie?
53 Of dink jy dat ek nie my Vader kan vra om op hierdie oomblik meer as 12 legioene engele+ na my toe te stuur nie?