-
Josua 8:4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
4 Hy het vir hulle die volgende bevel gegee: “Gaan kruip agter die stad weg. Moenie baie ver van die stad af gaan nie, en julle moet almal gereed wees.
-
-
Rigters 20:37Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
37 Die manne wat weggekruip het, het vinnig opgetree en Giʹbea bestorm. Toe het die manne uitgesprei en al die inwoners van die stad met die swaard doodgemaak.
-