Genesis 9:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 En ek sal rekenskap eis vir julle lewensbloed. Ek sal rekenskap eis van elke dier, en ek sal dit eis van elke mens vir die lewe van sy broer.+ Levitikus 24:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 “‘As iemand ’n mens se lewe neem, moet hy vir seker doodgemaak word.+
5 En ek sal rekenskap eis vir julle lewensbloed. Ek sal rekenskap eis van elke dier, en ek sal dit eis van elke mens vir die lewe van sy broer.+