2 Kronieke 24:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Toe is daar op die koning se bevel ’n kis+ gemaak, en dit is buite by die poort van die huis van Jehovah gesit.+ Markus 12:41 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 41 Toe het hy gaan sit waar hy die skatkiste+ kon sien en begin kyk hoe die skare geld in die skatkiste gooi, en ’n aantal ryk mense het baie muntstukke ingegooi.+ Lukas 21:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 En toe hy opkyk, het hy die rykes hulle bydraes in die skatkiste sien gooi.+
8 Toe is daar op die koning se bevel ’n kis+ gemaak, en dit is buite by die poort van die huis van Jehovah gesit.+
41 Toe het hy gaan sit waar hy die skatkiste+ kon sien en begin kyk hoe die skare geld in die skatkiste gooi, en ’n aantal ryk mense het baie muntstukke ingegooi.+