15 “As iemand ontrou is deur onopsetlik teen die heilige dinge van Jehovah te sondig,+ moet hy aan Jehovah ’n skaapram sonder gebrek uit die kleinvee bring as sy skuldoffer.+ Die waarde daarvan in sikkels silwer word volgens die standaardsikkel van die heiligdom+ bepaal.