-
1 Konings 15:18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Toe het Asa al die silwer en die goud geneem wat in die skatkamers van die huis van Jehovah en die skatkamers van die paleis van die koning oorgebly het en dit vir sy knegte gegee. Koning Asa het hulle toe gestuur na Ben-Hadad, die seun van Tabrimʹmon, die seun van Hesʹjon, die koning van Sirië,+ wat in Damaskus gewoon het, om te sê:
-