12 Haʹsael het gevra: “Hoekom huil my heer?” Hy het geantwoord: “Omdat ek weet watter verskriklike dinge jy aan die Israeliete gaan doen.+ Jy gaan hulle versterkte stede aan die brand steek, hulle beste manne met die swaard doodmaak, hulle kinders doodslaan en hulle swanger vrouens oopsny.”+