1Dít is die woord van Jehovah aan Hoseʹa,* die seun van Beëri. Dit was in die dae van Ussiʹa,+ Jotam,+ Agas+ en Hiskiʹa,+ konings van Juda,+ en in die dae van Jeroʹbeam,+ die seun van Joas,+ die koning van Israel.
1Die woorde van Amos,* een van die skaapboere uit Tekoʹa.+ Hy het ’n visioen oor Israel ontvang in die dae van koning Ussiʹa+ van Juda en in die dae van Jeroʹbeam,+ die seun van Joas,+ die koning van Israel, twee jaar voor die aardbewing.+