Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 12:28-30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Nadat die koning by sy raadgewers raad gevra het, het hy twee goue kalwers+ gemaak en vir die volk gesê: “Dit is vir julle te veel om na Jerusalem op te gaan. Hier is julle God, wat julle uit Egipte uitgelei het,+ o Israel.” 29 Toe het hy die een in Bet-El+ gesit, en die ander een in Dan.+ 30 En dit het die volk laat sondig.+ Hulle het selfs tot by Dan gegaan om die een wat daar was, te aanbid.

  • 1 Konings 16:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Agab het ook die heilige paal*+ gemaak. Agab het meer gedoen om Jehovah, die God van Israel, aanstoot te gee as al die konings van Israel wat voor hom was.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel