Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 20:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “Jy moet vir die Israeliete sê: ‘Enige Israelitiese man en enige uitlander wat in Israel woon wat enigeen van sy nageslag aan Molog gee, moet vir seker doodgemaak word.+ Die volk van die land moet hom met klippe doodgooi. 3 Ek sal so ’n man verwerp, en ek sal hom onder sy volk uitroei, want hy het van sy nageslag aan Molog gegee en my heiligdom onrein gemaak+ en my heilige naam ontheilig.

  • 2 Kronieke 33:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Manasʹse+ was 12 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 55 jaar lank in Jerusalem regeer.+

  • 2 Kronieke 33:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Hy het ook sy eie seuns as offerandes in die vuur verbrand*+ in die Vallei van die Seun van Hinnom.+ Hy het toorkuns beoefen,+ van waarsêery gebruik gemaak en mense aangestel wat geeste oproep,* sowel as fortuinvertellers.+ Hy het baie dinge gedoen wat sleg is in Jehovah se oë en hom aanstoot gegee.

  • Jeremia 7:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Hulle het die offerhoogtes van Tofet gebou, wat in die Vallei van die Seun van Hinnom*+ is, om hulle seuns en hulle dogters in die vuur te verbrand,+ iets wat ek nie beveel het nie en wat nooit eers in my hart opgekom het nie.’*+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel