Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:29-31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 “Wanneer Jehovah julle God die nasies vernietig wie se land julle in besit moet neem+ en julle in hulle land woon, 30 moet julle versigtig wees dat julle nie verstrik word nadat hulle voor julle uitgeroei is nie. Moenie oor hulle gode vra: ‘Hoe het hierdie nasies hulle gode gedien?’ en sê: ‘Ek sal dit ook doen’ nie.+ 31 Julle mag Jehovah julle God nie so aanbid nie, want hulle doen vir hulle gode elke afskuwelike ding wat Jehovah haat. Hulle verbrand selfs hulle seuns en hulle dogters met vuur vir hulle gode.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel