Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 15:37
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 In daardie dae het Jehovah Resin, die koning van Sirië, en Peka,+ die seun van Remaʹlia, begin stuur om Juda aan te val.+

  • 2 Kronieke 28:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Daarom het Jehovah sy God hom in die hand van die koning van Sirië gegee,+ wat hulle verslaan het en baie mense gevange geneem en na Damaskus+ gevat het. God het hom ook in die hand van die koning van Israel gegee, en baie van sy manne is toe doodgemaak. 6 Want Peka,+ die seun van Remaʹlia, het 120 000 dapper manne van Juda op een dag doodgemaak omdat hulle Jehovah, die God van hulle voorvaders, verlaat het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel