1 Konings 7:27, 28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Toe het hy tien koperwaentjies*+ gemaak. Elke waentjie was vier el lank, vier el breed en drie el hoog. 28 Dít is hoe die waentjies gemaak is: Hulle het sypanele gehad, en die sypanele was tussen die dwarsbalke.
27 Toe het hy tien koperwaentjies*+ gemaak. Elke waentjie was vier el lank, vier el breed en drie el hoog. 28 Dít is hoe die waentjies gemaak is: Hulle het sypanele gehad, en die sypanele was tussen die dwarsbalke.