-
Deuteronomium 28:63Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
63 “En net soos dit vir Jehovah eers ’n vreugde was om julle voorspoedig te maak en julle te laat vermeerder, so sal dit vir Jehovah ’n vreugde wees om julle te vernietig en uit te roei. En julle sal weggeruk word uit die land wat julle in besit sal neem.
-
-
Miga 1:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Ek sal Samariʹa ’n verwoeste plek in die veld maak,
’n plek om wingerde te plant.
Ek sal haar klippe in die vallei afgooi,
en ek sal haar fondamente laat oop lê.
-