2 Konings 15:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Toe het Hoseʹa,+ die seun van Ela, teen Peka, die seun van Remaʹlia, saamgesweer en hom doodgemaak, en hy het in sy plek koning geword in die 20ste jaar van Jotam,+ die seun van Ussiʹa. 2 Konings 17:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Hoseʹa,+ die seun van Ela, het in die 12de jaar van koning Agas van Juda koning oor Israel geword in Samariʹa. Hy het nege jaar lank regeer.
30 Toe het Hoseʹa,+ die seun van Ela, teen Peka, die seun van Remaʹlia, saamgesweer en hom doodgemaak, en hy het in sy plek koning geword in die 20ste jaar van Jotam,+ die seun van Ussiʹa.
17 Hoseʹa,+ die seun van Ela, het in die 12de jaar van koning Agas van Juda koning oor Israel geword in Samariʹa. Hy het nege jaar lank regeer.