2 Kronieke 29:1, 2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Hiskiʹa+ was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 29 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Abiʹa, die dogter van Sagariʹa.+ 2 Hy het bly doen wat reg is in Jehovah se oë,+ net soos sy voorvader Dawid gedoen het.+
29 Hiskiʹa+ was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 29 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Abiʹa, die dogter van Sagariʹa.+ 2 Hy het bly doen wat reg is in Jehovah se oë,+ net soos sy voorvader Dawid gedoen het.+