Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 20:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 “Ek smeek u, o Jehovah, onthou asseblief hoe ek u getrou en met my hele hart gedien het, en ek het gedoen wat goed is in u oë.”+ En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.

  • 2 Kronieke 31:20, 21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 So het Hiskiʹa in die hele Juda gedoen, en hy het bly doen wat goed en reg en getrou was in die oë van Jehovah sy God. 21 Alles wat hy aangepak het om sy God te dien, het hy met sy hele hart gedoen – of dit nou te doen gehad het met die diens in die huis van die ware God+ of met die Wet en die gebod. En hy was suksesvol.

  • Psalm 119:128
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 128 Daarom beskou ek elke instruksie* van u af as reg,+

      en ek haat elke valse pad.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel