Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 “Julle moet eerder só met hulle maak: Breek hulle altare af, breek hulle heilige pilare stukkend,+ kap hulle heilige pale* af+ en verbrand hulle beelde.+

  • Deuteronomium 12:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Julle moet hulle altare afbreek, hulle heilige pilare stukkend breek,+ hulle heilige pale* met vuur verbrand en die beelde van hulle gode afkap+ en sodoende die name van hulle gode uit daardie plek laat verdwyn.+

  • 2 Kronieke 31:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Ná die fees het al die Israeliete wat daar was, na die stede van Juda gegaan, en hulle het die heilige pilare stukkend gekap,+ die heilige pale* afgekap+ en die offerhoogtes+ en die altare+ in die hele Juda en Benjamin sowel as in Eʹfraim en Manasʹse+ afgebreek. Hulle het dit heeltemal vernietig, en daarna het al die Israeliete huis toe gegaan, na die stede waar hulle gewoon het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel