Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Farao het daardie nag opgestaan, hy en al sy knegte en al die ander Egiptenare, en daar was ’n groot gehuil onder die Egiptenare, want daar was nie ’n huis waar daar nie iemand dood was nie.+

  • Jesaja 37:36-38
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 36 En die engel van Jehovah het uitgegaan en 185 000 manne in die kamp van die Assiriërs doodgemaak. Toe mense die volgende oggend vroeg opstaan, het hulle al die lyke gesien.+ 37 Daarom het koning Sanʹherib van Assiʹrië na Niʹneve+ teruggekeer en daar gebly.+ 38 En terwyl hy in die tempel van sy god Nisrog neergebuig het, het sy eie seuns Adrammeʹleg en Sareʹser hom met die swaard doodgemaak+ en toe na die land Ararat+ gevlug. En sy seun Esar-Haddon+ het in sy plek koning geword.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel