Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 18:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Hiskiʹa,+ die seun van koning Agas+ van Juda, het in die derde jaar van koning Hoseʹa+ van Israel, die seun van Ela, koning geword.

  • 2 Konings 18:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Dit was Hiskiʹa wat die offerhoogtes verwyder het,+ die heilige pilare stukkend gekap het en die heilige paal* afgekap het.+ Hy het ook die koperslang wat Moses gemaak het,+ stukkend geslaan, want tot op daardie tyd het die Israeliete offerrook daarvoor laat opgaan, en dit is die koperslang-afgod* genoem.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel