24 “‘Moet julle nie deur enige van hierdie dinge onrein maak nie, want die nasies wat ek voor julle uit verdryf, het hulle deur middel van al hierdie dinge onrein gemaak.+ 25 Daarom is die land onrein, en ek sal straf daaroor bring vir sy oortreding, en die land sal sy inwoners uitbraak.+