2 Konings 17:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa+ ingeneem. Hy het die Israeliete toe in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+ Esegiël 23:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Jy sal deur dronkenskap en hartseer oorweldig* word,’n beker van skok en verwoesting,die beker van jou suster, Samariʹa.
6 In die negende jaar van Hoseʹa het die koning van Assiʹrië Samariʹa+ ingeneem. Hy het die Israeliete toe in ballingskap+ na Assiʹrië geneem en hulle in Halag en in Habor by die Gosanrivier+ en in die stede van die Mede laat woon.+
33 Jy sal deur dronkenskap en hartseer oorweldig* word,’n beker van skok en verwoesting,die beker van jou suster, Samariʹa.