Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Dit was op Jehovah se bevel dat dit met Juda gebeur het, sodat hy hulle voor hom kon verwyder+ as gevolg van al die sondes wat Manasʹse gepleeg het+ 4 en die onskuldige mense wat hy doodgemaak het.*+ Want hy het Jerusalem met onskuldige bloed gevul, en Jehovah was nie bereid om te vergewe nie.+

  • Jeremia 2:34
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Selfs jou klere is bevlek met die bloed van die onskuldige armes,+

      al was hulle nie besig om in te breek nie.

      Hulle bloed is op al jou klere.+

  • Matteus 23:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 en julle sê: ‘As ons in ons voorvaders se tyd gelewe het, sou ons nie die profete saam met hulle doodgemaak het nie.’

  • Hebreërs 11:37
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 Hulle is met klippe doodgegooi,+ hulle is getoets, hulle is in twee* gesaag, hulle is met die swaard doodgemaak.+ Hulle het rondgeloop in skaapvelle, in bokvelle,+ terwyl hulle gebrek gely het, swaargekry het+ en sleg behandel is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel