Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 12:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Daarna het die priester Jojaʹda ’n kis geneem+ en ’n gat in die deksel daarvan geboor en dit langs die altaar gesit, aan die regterkant as ’n mens in die huis van Jehovah inkom. Die priesters wat as deurwagters gedien het, het al die geld wat in die huis van Jehovah ingebring is, daarin gegooi.+

  • 2 Kronieke 34:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Hulle het na die hoëpriester Hilkiʹa gegaan en vir hom die geld gegee wat na die huis van God gebring is. Die geld is ingesamel deur die Leviete wat as deurwagters gedien het en is bygedra deur Manasʹse, Eʹfraim en die res van Israel,+ sowel as die hele Juda en Benjamin en die inwoners van Jerusalem.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel