Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Want Jehovah julle God is ’n verterende vuur,+ ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis.+

  • Deuteronomium 29:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Toe het Jehovah se woede teen daardie land opgevlam, en hy het die hele vloek daaroor gebring wat in hierdie boek geskryf is.+

  • Deuteronomium 31:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Dan sal my woede teen hulle opvlam,+ en ek sal hulle verlaat+ en my gesig van hulle af wegdraai,+ totdat hulle verslind is. En nadat baie rampspoed oor hulle gekom het en hulle baie swaargekry het,+ sal hulle sê: ‘Het hierdie rampspoed nie oor ons gekom omdat ons God nie by ons is nie?’+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel