Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 21:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Manasʹse+ was 12 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 55 jaar lank in Jerusalem regeer.+ Sy ma se naam was Hefsiʹba.

  • 2 Konings 21:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Hy het die heilige paal*+ wat hy gemaak het, in die huis gesit waarvan Jehovah vir Dawid en vir sy seun Salomo gesê het: “In hierdie huis en in Jerusalem, wat ek uit al die stamme van Israel gekies het, sal ek my naam vir altyd vestig.+

  • 2 Kronieke 34:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Verder het hulle die altare van die Baäls voor hom afgebreek, en hy het die reukwerkstaanders afgekap wat bo-op die altare was. Hy het ook die heilige pale* en die beelde in stukke gebreek en fyngemaal en die poeier gestrooi oor die grafte van die mense wat voorheen offerandes aan hulle geoffer het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel