Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 21:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Manasʹse+ was 12 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 55 jaar lank in Jerusalem regeer.+ Sy ma se naam was Hefsiʹba.

  • 2 Konings 21:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Hy het die offerhoogtes herbou wat sy pa, Hiskiʹa, vernietig het,+ en hy het altare vir Baäl opgerig en ’n heilige paal* gemaak,+ net soos Agab, die koning van Israel, gedoen het.+ En hy het die hele leërmag van die hemel aanbid en hulle gedien.+

  • Jeremia 8:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 “In daardie tyd,” sê Jehovah, “sal die beendere van die konings van Juda, die beendere van sy leiers, die beendere van die priesters, die beendere van die profete en die beendere van die inwoners van Jerusalem uit hulle grafte gehaal word. 2 Dit sal uitgesprei word voor die son en voor die maan en voor die hele leërmag van die hemel wat hulle liefgehad en gedien en gevolg en gesoek het en waarvoor hulle neergebuig het.+ Dit sal nie versamel of begrawe word nie. Dit sal soos mis op die oppervlak van die aarde word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel