30 Toe het hy die lyk in sy eie graf neergelê, en hulle het oor hom bly uitroep: “Hoe verskriklik, my broer!” 31 Nadat hy hom begrawe het, het hy vir sy seuns gesê: “Wanneer ek sterf, moet julle my begrawe waar die man van die ware God begrawe is. Lê my beendere langs sy beendere neer.+