25In die vierde jaar van Jojaʹkim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, dit wil sê die eerste jaar van Nebukadneʹsar,* die koning van Babilon, het Jeremia ’n boodskap ontvang oor die hele volk van Juda.
2 Aan Egipte,+ in verband met die leërmag van farao Nego,+ die koning van Egipte, wat in die vierde jaar van Jojaʹkim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, langs die Eufraatrivier by Karʹkemis deur koning Nebukadneʹsar* van Babilon verslaan is:
33 Op daardie oomblik het dit met Nebukadneʹsar gebeur. Hy is van mense af weggejaag, en hy het gras begin eet net soos ’n bees, en sy liggaam is deur die dou van die hemel natgemaak, totdat sy hare lank geword het net soos die vere van ’n arend en totdat sy naels soos die kloue van voëls was.+