Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:27, 28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 “‘As julle ten spyte hiervan nie na my luister nie en daarop aandring om ’n weg te volg wat in teenstand is teen my, 28 sal ek julle selfs meer teëstaan,+ en ek sal julle sewe keer vir julle sondes moet straf.

  • Deuteronomium 28:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 “Maar as julle nie na die stem van Jehovah julle God luister deur al sy gebooie en sy wetsbepalings te gehoorsaam wat ek julle vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor julle kom en julle inhaal:+

  • 2 Konings 23:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Jehovah het gesê: “Ek sal Juda voor my verwyder,+ net soos ek Israel verwyder het.+ En ek sal Jerusalem, die stad wat ek uitgekies het, verwerp, asook die huis waarvan ek gesê het: ‘My naam sal daar bly.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel