Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 22:18, 19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 “Daarom sê Jehovah oor Jojaʹkim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda:

      ‘Hulle sal nie oor hom treur en sê:

      “Ag, my broer! Ag, my suster!” nie.

      Hulle sal nie oor hom treur en sê:

      “Ag, o heer! Ag, sy majesteit!” nie.

      19 Met die begrafnis van ’n donkie sal hy begrawe word,+

      rondgesleep en weggegooi

      buite die poorte van Jerusalem.’+

  • Jeremia 36:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 Daarom is dít wat Jehovah teen koning Jojaʹkim van Juda sê: ‘Hy sal niemand hê wat op die troon van Dawid sit nie,+ en sy lyk sal in die dag oop lê in die hitte en in die nag oop lê in die ryp.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel