8 Wat die res van die geskiedenis van Jojaʹkim betref, die afskuwelike dinge wat hy gedoen het en die dinge wat teen hom gevind is, dit is opgeteken in die Boek van die konings van Israel en van Juda. En sy seun Jojaʹgin het in sy plek koning geword.+