2 Konings 23:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Jehovah het gesê: “Ek sal Juda voor my verwyder,+ net soos ek Israel verwyder het.+ En ek sal Jerusalem, die stad wat ek uitgekies het, verwerp, asook die huis waarvan ek gesê het: ‘My naam sal daar bly.’”+
27 Jehovah het gesê: “Ek sal Juda voor my verwyder,+ net soos ek Israel verwyder het.+ En ek sal Jerusalem, die stad wat ek uitgekies het, verwerp, asook die huis waarvan ek gesê het: ‘My naam sal daar bly.’”+