17 Daarom het hy die koning van die Galdeërs+ teen hulle laat optrek, wat hulle jong manne in hulle heiligdom*+ met die swaard doodgemaak het.+ Hy het nie jammer gevoel vir jong manne of maagde, oumense of swakkes nie.+ God het alles in sy hand gegee.+
2 “Dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: ‘Gaan praat met koning Sedekiʹa+ van Juda en sê vir hom: “Dít is wat Jehovah sê: ‘Ek gee hierdie stad in die hand van die koning van Babilon, en hy sal dit met vuur verbrand.+
24In die negende jaar, in die tiende maand, op die tiende dag van die maand, het Jehovah weer met my gepraat en gesê: 2 “Mensekind, skryf hierdie datum* op, vandag se datum. Die koning van Babilon het sy aanval teen Jerusalem op hierdie dag begin.+