Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 9:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 En hierdie huis sal verwoes word.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal verbaas wees en sal fluit en vra: ‘Hoekom het Jehovah dit aan hierdie land en hierdie huis gedoen?’+

  • Psalm 74:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Rig u aandag* op die plekke wat geheel en al verwoes is.+

      Die vyand het alles in die heiligdom vernietig.+

  • Psalm 79:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 79 O God, die nasies het u erfdeel binnegeval.+

      Hulle het u heilige tempel onrein gemaak.+

      Hulle het Jerusalem verwoes.*+

  • Jesaja 64:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Ons heilige en glorieryke* tempel,

      waar ons voorvaders u geloof het,

      is met vuur verbrand,+

      en alles wat vir ons kosbaar was, is verwoes.

  • Jeremia 7:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Net soos ek aan Silo gedoen het,+ sal ek doen aan die huis wat my naam dra+ en waarop julle vertrou,+ en aan hierdie plek wat ek aan julle en julle voorvaders gegee het.

  • Klaagliedere 1:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die vyand het al haar skatte gevat.+

      Want sy het nasies in haar heiligdom sien inkom,+

      dié wat u verbied het om in u gemeente te kom.

  • Klaagliedere 2:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Jehovah het sy altaar verstoot.

      Hy het sy heiligdom verwerp.+

      Hy het die mure van haar versterkte torings in die hand van die vyand gegee.+

      In die huis van Jehovah roep hulle hard uit,+ soos op ’n feesdag.

  • Miga 3:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Daarom sal Sion weens julle

      soos ’n landery omgeploeg word,

      Jerusalem sal verwoes* word+

      en die Tempelberg sal soos die hoogtes in ’n woud* word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel