Nehemia 1:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hulle het geantwoord: “Dit gaan baie sleg met dié wat nog daar in die provinsie* is en wat die gevangenskap oorleef het, en almal spot met hulle.+ Die mure van Jerusalem is afgebreek,+ en sy poorte is met vuur verbrand.”+ Jeremia 39:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Die Galdeërs het toe die koning se paleis* en die huise van die volk afgebrand,+ en hulle het die mure van Jerusalem afgebreek.+
3 Hulle het geantwoord: “Dit gaan baie sleg met dié wat nog daar in die provinsie* is en wat die gevangenskap oorleef het, en almal spot met hulle.+ Die mure van Jerusalem is afgebreek,+ en sy poorte is met vuur verbrand.”+
8 Die Galdeërs het toe die koning se paleis* en die huise van die volk afgebrand,+ en hulle het die mure van Jerusalem afgebreek.+