8 In die vyfde maand, op die sewende dag van die maand, dit wil sê in die 19de jaar van koning Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, het Nebusaraʹdan,+ die hoof van die wagte, die kneg van die koning van Babilon, na Jerusalem gekom.+
9 Nebusaraʹdan,+ die hoof van die wagte, het die res van die volk wat in die stad oorgebly het, die mense wat na hom oorgeloop het en almal wat agtergebly het, in ballingskap na Babilon weggeneem.
40Jeremia het ’n boodskap van Jehovah ontvang nadat Nebusaraʹdan,+ die hoof van die wagte, hom uit Rama+ vrygelaat het. Jeremia is in handboeie deur Nebusaraʹdan soontoe geneem, en hy was onder al die ballinge* van Jerusalem en van Juda wat na Babilon gedeporteer sou word.