36 Jehovah sal julle en die koning wat julle oor julle aanstel, na ’n nasie laat gaan wat nie julle of julle voorvaders geken het nie,+ en daar sal julle ander gode dien, gode van hout en van klip.+
64 “Jehovah sal julle onder al die nasies verstrooi, van die een einde van die aarde tot die ander einde van die aarde,+ en daar sal julle gode van hout en van klip moet dien wat nie julle of julle voorvaders geken het nie.+
27 Jehovah het gesê: “Ek sal Juda voor my verwyder,+ net soos ek Israel verwyder het.+ En ek sal Jerusalem, die stad wat ek uitgekies het, verwerp, asook die huis waarvan ek gesê het: ‘My naam sal daar bly.’”+