-
Jeremia 40:15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 Toe het Johaʹnan, die seun van Kareʹag, in die geheim vir Gedalʹja in Mispa gesê: “Ek wil Isʹmael, die seun van Netanʹja, gaan doodmaak, en niemand sal daarvan weet nie. Hoekom moet hy u doodmaak? Hoekom moet almal in Juda wat by u bymekaargekom het, verstrooi word, en hoekom moet die oorblyfsel van Juda verdwyn?”
-