2 Konings 4:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Toe het hy gesê: “Teen volgende jaar hierdie tyd sal jy ’n seuntjie vashou.”+ Maar sy het gesê: “Nee, my meester, man van die ware God! Moenie vir u diensmeisie leuens vertel nie.”
16 Toe het hy gesê: “Teen volgende jaar hierdie tyd sal jy ’n seuntjie vashou.”+ Maar sy het gesê: “Nee, my meester, man van die ware God! Moenie vir u diensmeisie leuens vertel nie.”