Deuteronomium 3:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 ‘O Soewereine Heer Jehovah, u het vir u kneg u grootheid en u magtige arm+ begin wys, want watter god in die hemel of op die aarde kan sulke magtige dade doen soos u?+ Efesiërs 1:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 en hoe oorvloedig sy krag teenoor ons, die gelowiges, is.+ Dit kan gesien word in die manier hoe hy sy groot mag gebruik het, Openbaring 15:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hulle het die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ gesing en gesê: “Groot en wonderlik is u werke,+ Jehovah* God, die Almagtige.+ U is regverdig en betroubaar in alles wat u doen,+ Koning van die ewigheid.+
24 ‘O Soewereine Heer Jehovah, u het vir u kneg u grootheid en u magtige arm+ begin wys, want watter god in die hemel of op die aarde kan sulke magtige dade doen soos u?+
19 en hoe oorvloedig sy krag teenoor ons, die gelowiges, is.+ Dit kan gesien word in die manier hoe hy sy groot mag gebruik het,
3 Hulle het die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ gesing en gesê: “Groot en wonderlik is u werke,+ Jehovah* God, die Almagtige.+ U is regverdig en betroubaar in alles wat u doen,+ Koning van die ewigheid.+