-
1 Konings 2:10-12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Dawid het gesterf,* en hy is in die Stad van Dawid+ begrawe. 11 Dawid het 40 jaar lank oor Israel regeer. Hy het 7 jaar lank in Heʹbron+ regeer, en hy het 33 jaar lank in Jerusalem regeer.+
12 Salomo het toe op die troon van sy pa, Dawid, gaan sit, en sy koningskap het geleidelik stewig gevestig geword.+
-