15 Kanaän het die vader geword van Sidon,+ sy eersgeborene, en Het,+ 16 sowel as die Jebusiete,+ die Amoriete,+ die Girgasiete, 17 die Hewiete,+ die Arkiete, die Siniete, 18 die Arwadiete,+ die Semariete en die Hamatiete.+ Daarna is die families van die Kanaäniete verstrooi.