29 Die Amalekiete+ woon in die land van die Negeb,+ en die Hetiete, die Jebusiete+ en die Amoriete+ woon in die bergstreek, en die Kanaäniete+ woon by die see+ en langs die Jordaanrivier.”
8 “Ons het in daardie tyd die land afgevat van die twee Amoritiese konings+ wat in die Jordaanstreek was, van die Arnon-vallei* af tot by die berg Hermon+