Josua 9:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die inwoners van Giʹbeon+ het ook gehoor wat Josua aan Jeʹrigo+ en Ai+ gedoen het. Josua 9:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Maar die manne van Israel het vir die Hewiete+ gesê: “Miskien woon julle hier naby ons. Hoe kan ons dan ’n verbond met julle maak?”+
7 Maar die manne van Israel het vir die Hewiete+ gesê: “Miskien woon julle hier naby ons. Hoe kan ons dan ’n verbond met julle maak?”+