-
Josua 10:11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 Terwyl hulle op die afdraand van Bet-Horon vir Israel gevlug het, het Jehovah groot haelstene uit die lug op hulle laat val, tot by Aseʹka, en hulle het gesterf. Meer mense het gesterf as gevolg van die hael as van die swaard van die Israeliete.
-