12 Toe het Dawid al die beendere van Saul en van sy seun Joʹnatan gaan haal by die leiers van Jaʹbes-Giʹlead,+ wat dit op die openbare plein van Bet-San gaan steel het, waar die Filistyne hulle opgehang het op die dag toe die Filistyne Saul op Gilboʹa doodgemaak het.+