17 Daarom sê ek vir julle: Ek sal julle verlos van die lyding+ wat die Egiptenare oor julle bring en julle lei na die land van die Kanaäniete, die Hetiete, die Amoriete,+ die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete,+ na ’n land wat oorloop van melk en heuning.”’+