Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Salomo het in daardie tyd die ouermanne van Israel, al die stamhoofde en die hoofmanne van die vaderhuise van Israel+ bymekaargeroep.+ Hulle het na koning Salomo in Jerusalem gegaan om die ark van die verbond van Jehovah uit die Stad van Dawid,+ dit wil sê Sion,+ te bring.

  • Psalm 2:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Hy sal sê: “Ek het self my koning ingehuldig+

      op Sion,+ my heilige berg.”

  • Psalm 48:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Die berg Sion in die verre noorde+

      is pragtig as gevolg van haar hoë posisie, die vreugde van die hele aarde,

      die stad van die Groot Koning.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel